5
4
3
2
1
Reviews by Juan du Plessis
Christiaan ek geniet jou elke dag. Ek is elke dag op jou live, as dit nie vir jou was die laaste 10maande nie dan weet ek nie. Want ek is al vir 10 maande bedleend met my gesondheid. Baie dankie Christiaan. #VDM. HOOP JY SIEN DIE.